Download Droogtehulp gee boere hoop
Droogtehulp gee boere hoop
Droogtehulp gee boere hoop
AfriForum het verlede week in sameweking met Caring Daisies 50 ton voer vir boere in droogtegeteisterde dele van die Noord-, Oos-en Wes-Kaap afgelewer. Volgens Guido Urlings, nasionale veldtogbeampte ...
AfriForum het verlede week in sameweking met Caring Daisies 50 ton voer vir boere in droogtegeteisterde dele van die Noord-, Oos-en Wes-Kaap afgelewer. Volgens Guido Urlings, nasionale veldtogbeampte by AfriForum, is droogtehulp steeds van kardinale belang omdat talle boere in die land nog onder die droogte gebuk gaan.
“Baie boere het vir ons gesê dat hoewel die voer hulle nie vir lank gaan hou nie, dit baie emosionele waarde dra. Om te weet dat daar mense daar buite is wat oor hulle omgee, gee vir hulle die nodige hupstoot om aan te hou boer.”
Verlede jaar het die burgerregte-organisasie ʼn totaal van 300 ton voer aan boere in nood geskenk. Die publiek kan steeds betrokke raak deur hul naam na 38312 te SMS. Elke SMS sal ʼn R10-bydrae tot AfriForum se droogtefonds lewer.
Show more
Loading...
You are about to download a video in MP4 format.
If you'd like to adjust the format or resolution, just select it here
Download
Download has already started, please wait 10 Seconds
Youtube Vimeo Metacafe Flicker Photobcket Dailymotion Google video Youku 56.com Break Ustream Xhamster Wat Wrzuta Worldstarhiphop Web of Stories Washington Post Vk Vidme Video Mega Videa Viddler Vee HD Twitter Facebook USA Discovery
Loading...